Vergewe en word vry: Jy kán jou lewe beheer deur vergifnis por Joyce Meyer

Titulo del libro: Vergewe en word vry: Jy kán jou lewe beheer deur vergifnis

Autor: Joyce Meyer

Número de páginas: 183 páginas

Fecha de lanzamiento: November 15, 2012

Editor: Struik Christian Media

Descargue o lea el libro de Vergewe en word vry: Jy kán jou lewe beheer deur vergifnis de Joyce Meyer en formato PDF y EPUB. Aquí puedes descargar cualquier libro en formato PDF o Epub gratis. Use el botón disponible en esta página para descargar o leer libros en línea.

Vergewe en word vry: Jy kán jou lewe beheer deur vergifnis por Joyce Meyer

Joyce Meyer con Vergewe en word vry: Jy kán jou lewe beheer deur vergifnis

Elkeen van ons wil ons lewens geniet en nie die heeltyd skuldig voel nie. Om dit te ervaar is dit noodsaaklik dat jy leer om jouself en ander te vergewe. Joyce Meyer het bekendheid verwerf deur denke te gebruik om moeilike emosies te oorkom, en in Vergewe en word vry fokus sy op die gevaarlikste een van almal: woede. Woede is verantwoordelik vir mislukte verhoudings, slapelose nagte, hoë bloeddruk en maagsere. Woede is veral moeilik om te hanteer vir baie Christene wat van kleins af geleer is dat 'goeie Christene nie kwaad word nie'. In Vergewe en word vry, ondersoek Joyce die noodsaaklikheid van vergifnis en verduidelik sy die positiewe uitwerking wat dit op die oorsprong en nagevolge van woede het. Hoekom moet mens vergewe? Sy verduidelik dat vergifnis al is wat mens waarlik kan bevry van woede en verhoed dat elke aspek van jou lewe vergiftig raak. Joyce bied lewensbelangrike inligting oor aspekte van vergifnis, soos: Die gevaar van woede en jalousie; Hoe om te vergewe; Die krag van seën en eensgesindheid; Hoekom 'n mens moet vergewe Vergewe en word vry verduidelik hoe woede ontmasker kan word en hoe noodsaaklik God se rol in vergifnis is. Oorbrug jou woede en leer om te vergewe!